17 Studente vertrek 29 Junie (tot 07 Julie) na Rooiwal op die grens tussen Suid-Afrika en Namibië. Vir die 7 dae wat hulle daar is versprei hulle die Goeie Nuus van Jesus deur om met laerskoolkinders tyd te spandeer, tieners te help met "tiener-dinge" en in die breër gemeenskap dienswerk te doen. Bid asseblief vir hierdie groep se voorbereiding!
© Vredelust Gemeente, all rights reserved.
Crafted lovingly with PageCloud
Ontvang die Vredelust Oordenking dagstukkie elke dag in jou Inbox of via Whatsapp.
'Subscribe' onder vir e-pos of klik HIER om die dagstukkies op jou foon via Whatsapp te ontvang.
Subscribe
Scan die QR code vir Vredelust Nuus of klik HIER om die Whatsapp groep te join.
Ons almal kan nie altyd op sulke uitreike gaan nie, maar daar is ander maniere hoe jy wel deel kan wees.
Eerstens is dit baie belangrik om saam met ons te bid, vir ons voorbereiding, vir Rooiwal waar ons gaan bedien, vir die span ensovoorts. Maar jy kan ook bydra deur van die volgende items, onder, aan die span te skenk.
Loer gerus en kom laai af by die kerk se ontvangs tydens die week 08:00 - 13:00 of voor of na dienste op 'n Sondag.
Download: Rooiwal Benodighede.pdf