• TUISBLAD
  • WIE IS ONS
  • BEDIENINGE
  • WORSHIP
  • BYDRAES
  • KONTAK ONS

ONS WAARDES:

  • TUISBLAD
  • WIE IS ONS
  • BEDIENINGE
  • WORSHIP
  • BYDRAE
  • KONTAK ONS

KRY DIE WEEKLIKSE VREDELUST NUUSBRIEF IN JOU INBOX

info@churchadventure.co.za

021 949 0096

© Vredelust Gemeente, all rights reserved.

Crafted lovingly with PageCloud

tool tip square bottom

Daaglikse Inspirasie

Ontvang die Vredelust Oordenking dagstukkie elke dag in jou Inbox of via Whatsapp.

'Subscribe' onder vir e-pos of klik HIER om die dagstukkies op jou foon via Whatsapp te ontvang.

Scan die QR code vir Vredelust Nuus of klik HIER om die Whatsapp groep te join.

Gelowiges het in Bybelse tye by sinagoges op ‘n Sondag en in die week by huise bymekaargekom. Ons wil ook graag volgens hierdie patroon funksioneer

Ons glo nie aan ‘n dominee- kerk nie: gelowiges is die hande en voete van Jesus in hierdie wêreld en leef dit aktief uit binne en buite die gemeente

Kinders is vir ons baie belangrik – ons laerskool en voorskoolse bedieninge ontvang baie energie en wil ons kinders tot seën wees

Ons hoërskoolbediening is daar vir tieners – om hulle te begelei in ‘n uitdagende fase van hulle lewe in ‘n deurmekaar wêreld

Vredelust Beradingskantoor help met die versorging van hulle wat by ons twee gemeentes aanbid, asook enige ander persoon wat berading en ondersteuning benodig

Ons kan nie babas in die geloof bly nie, daarom word heelwat geleenthede geskep waar jou geloof kan ontwikkel bv Worship -en Bybelskool geleenthede, asook Vroueoggende

Ons is nie skepe wat veilig in die hawe wil bly lê, ons wil uitgaan en by die nood van die wêreld betrokke raak – daar is bestaande vennootskappe asook nuwe geleenthede

Ons glo die Bybelse patroon vir voorsiening aan die stoorkamers van ‘n gemeente is gelowiges wat getrou tiendes en offerhandes gee – ons doen nie allerlei fondsinsamelings en verkopings nie