• TUISBLAD
  • WIE IS ONS
  • BEDIENINGE
  • WORSHIP
  • BYDRAES
  • KONTAK ONS
  • TUISBLAD
  • WIE IS ONS
  • BEDIENINGE
  • WORSHIP
  • BYDRAE
  • KONTAK ONS

Anker van Hoop

"Anker van Hoop" is ‘n oorspronklike Vredelust Worship album. Dit behels eiesoortige musiek en lirieke, saamgevat in nuwe liedere, wat deur die Vredelust musikante self geskryf is. Ons glo dit gaan jou inspireer en ons vertrou hierdie projek gaan vir mense nuwe hoop gee. Op Vrydag 11 Junie 2021 is vyf splinternuwe aanbiddingsliedere van die Anker van Hoop album vrygestel op plaaslike en internasionale radiostasies.

Luister op:

spotify-rounded-rectangle
youtube-color-roundrect
apple-music-rounded-rectangle

Vredelust Worship

Vredelust Worship se nuutste liedjies:

Musiek- en liriekvideo's:

KRY DIE WEEKLIKSE VREDELUST NUUSBRIEF IN JOU INBOX

info@churchadventure.co.za

021 949 0096

© Vredelust Gemeente, all rights reserved.

Crafted lovingly with PageCloud

tool tip square bottom

Daaglikse Inspirasie

Ontvang die Vredelust Oordenking dagstukkie elke dag in jou Inbox of via Whatsapp.

'Subscribe' onder vir e-pos of klik HIER om die dagstukkies op jou foon via Whatsapp te ontvang.

Scan die QR code vir Vredelust Nuus of klik HIER om die Whatsapp groep te join.