Bankbesonderhede
NG Kerk Vredelust
ABSA (Tygervallei, Bellville)
Rek no: 340 580 109
Tak no: 63 2005
Koevert
Die koeverte is beskikbaar by die Inligtingstoonbank of agter die stoele van die Ouditorium tydens dienste. Bydraes in koeverte kan geplaas word in die offergawe-bordjies of die posbusse in die ingangsportaal op Sondae, of handig in by die kerkkantoor tydens die week.
Zapper
Stap 1: Laai die Zapper App af
Stap 2: Scan jou kredietkaart, kies ‘n pin
Stap 3: Maak die App oop, scan die Vredelust Zapper Kode (QR-Code) met jou foon, tik die bedrag in.
Die Bybel gee duidelike riglyne oor die bestuur van ons finansies. Daarom hou ons nie basaars, veilings, kunsmarkte en ander fondsinsamelings by Vredelust nie, maar vertrou die Here dat Hy in die behoeftes van individue en die gemeente sal voorsien wanneer ons almal getrou is aan die beginsels wat Hy leer, soos die gee van die eerste tiende van jou inkomste aan die Here.
Lees: Bybel oor tiendes
KRY DIE WEEKLIKSE VREDELUST NUUSBRIEF IN JOU INBOX
info@churchadventure.co.za
021 949 0096
© Vredelust Gemeente, all rights reserved.
Crafted lovingly with PageCloud
Ontvang die Vredelust Oordenking dagstukkie elke dag in jou Inbox of via Whatsapp.
'Subscribe' onder vir e-pos of klik HIER om die dagstukkies op jou foon via Whatsapp te ontvang.
Scan die QR code vir Vredelust Nuus of klik HIER om die Whatsapp groep te join.