• TUISBLAD
  • WIE IS ONS
  • BEDIENINGE
  • WORSHIP
  • BYDRAES
  • KONTAK ONS
  • TUISBLAD
  • WIE IS ONS
  • BEDIENINGE
  • WORSHIP
  • BYDRAE
  • KONTAK ONS

Nuwe eenvoudige REGISTRASIE-proses by JESUSkidz

Voortaan sal VOORSKOOL- en LAERSKOOL-kinders Sondagoggende voor dienste direk en by hulle onderskeie lokale deur ouers ingeteken en registreer word ter wille van kontrole en veiligheid.

  • Nuwe ouers vul beknopte registrasievorm in
  • Bestaande ouers merk naam van kind af op lys
  • Kind se naam + ouer se selfoonnommer (selfoonnommer slegs vir voorskoolse kinders) word op plakker ingevul

KYK NA DIE VIDEO ONDER OM PROSES STAP VIR STAP TE VERDUIDELIK

KRY DIE WEEKLIKSE VREDELUST NUUSBRIEF IN JOU INBOX

info@churchadventure.co.za

021 949 0096

© Vredelust Gemeente, all rights reserved.

Crafted lovingly with PageCloud

tool tip square bottom

Daaglikse Inspirasie

Ontvang die Vredelust Oordenking dagstukkie elke dag in jou Inbox of via Whatsapp.

'Subscribe' onder vir e-pos of klik HIER om die dagstukkies op jou foon via Whatsapp te ontvang.

Scan die QR code vir Vredelust Nuus of klik HIER om die Whatsapp groep te join.