Copyright 2016 by Vredelust Church|Privacy Statement|Terms Of Use

Tuisblad

Kontak Ons

Welkom by Vredelust se aanlyn uitsendings, waar jy deel kan vorm van die aanbiddings-ervaring al kan jy nie fisies by Vredelust wees nie. Op Sondae word die 10:00 en 18:00 dienste lewendig op YouTube gestream.

Click net op die "YouTube Live streaming" prentjie hier onder om te stream.

‍‍.

TIP

Soms mag jou foon, tablet of rekenaar 'n ouer weergawe van die bladsy oopmaak. Indien jy 'n statiese prentjie kry wat sê "Welkom" of 'n vorige uitsending, refresh net die bladsy of druk F5.

SUBSCRIBE NOW

Indien jy gereeld webstream is die maklikste om op Vredelust se YouTube Channel te SUBSCRIBE.

UITGEMIS OP 'N VORIGE WEEK SE PREEK? MOENIE STRESS - CLICK HIER