Studentelewe is awesome. Maar dis nie lekker op jou eie nie. Vredelust se studentebediening is ‘n great plek om met ander studente te connect.

Dis ‘n wonderlike groep jongmense wat meer as net dinge saam doen.

Kom ontdek saam met ons jou God gegewe passie en doel in die lewe.

Saam help ons mekaar om dit uit te leef.

Tuisblad

Kontak Ons

Copyright 2016 by Vredelust Church | Privacy Statement| Terms Of Use

Clement Martin