KONTAK ONS

instagram
Facebook
VL wit

Adres: No 87, Dertiende Laan, Boston, Bellville 7530

(Maklike landmerk - agter Brights Hardware)

GPS: 33°53'34.9"S   18°36'52.0"E

Telefoon:  021 949 0096

E-Pos: info@churchadventure.co.za

Kantoor Ure:

Ma-Vr: 08:00-14:00

Dienste op Sondae:

  8:30 | 10:00 | 18:00

Bankbesonderhede:

NG Kerk Vredelust
ABSA, Tak nr:  632 005
Rek Nr:  340 580 109

Dit neem jou op onbekende en soms onverwagse paaie.

Die kwaliteit van jou reis hang af van wie hierdie avonture met jou deel.

darkbg1
believe2

Wie is ons en wat glo ons – in ‘n neutedop

  Vredelust Gemeente is ‘n kerk gebou op behoudende Bybelse waardes. Ons lees en verstaan die Bybel soos dit daar geskryf is. Dit verskaf vir ons die riglyne hoe ons as gemeente funksioneer en ons persoonlike lewens lei.

Vanuit dit glo ons:

·     God is ‘n Goeie Vader wat die beste belange van sy kinders op die hart dra en ons wil seën sodat ons vir ander ‘n seën kan wees.

·     God is Jesus Christus wat vir ons gesterf het sodat ons saam met hom in ‘n nuwe oorwinnende lewe kan opstaan en vir ewig saam met hom kan wees.

·     God is die Heilige Gees wat in ons woon en werk – Hy staan ons by met krag en lei ons sodat ons ‘n verskil in hierdie wêreld kan maak.

Indien jy verdere navrae hieroor het, kontak gerus vir Leon Oosthuizen by leon@churchadventure.co.za

87 13th Avenue, Boston, Bellville, South-Africa

Copyright 2016 by Vredelust Church | Privacy Statement| Terms Of Use

Tuisblad

Kontak Ons

|

instagram
Facebook