VL wit

AKTIWITEITE

VGwit
VL wit

Bybelskool Hulpbronne

  • Tuisblad
triangle
triangle

 

1)     Jy voltooi hierdie inskrywingsvorm

2)    Jy doen die betaling (R100 pp) per Zapper of EFT

-  Zapper  (Laai die Zapper App af op jou foon, Scan die QR-code, doen die betaling.)

 

of

 

-  EFT (NG Kerk Vredelust, ABSA, Rek: 340 580 109, Tak: 632 005, Verwysing: BYBELSKOOL)

Stuur bewys van betaling na info@churchadventure.co.za

 

3)      Jy sal ‘n bevestigende email ontvang dat jy ingeskryf is vir Bybelskool Module 2.

4)      ‘n Paar dae voor die aanvang van die eerste lesing sal jy ‘n kode ontvang wat jou sal toegang gee tot die weeklikse Zoom Meetings en jou PDF handleiding.

5)      Wanneer die eerste Zoom Meeting begin (Maandag 3 Aug, 19:00) teken jy aan met jou kode om die lesing by te woon (jy kan vanaf 18:55 aanteken).  

triangle
triangle

PODCASTS

 

 

 

 

 

 

 

 

Hoe skakel ek in by sessies op Maandagaande?

 

Sessies word aangebied in die vorm van lewendige aanbiedings op Maandagaande 19:00-20:00 in die Vredelust Konferensielokaal. Ons handhaaf al die nodige Covid-protokolle tov sosiale afstand, sanitering en maskers.

Enigeen is welkom en die 3 Maandagaande (16, 23, 30 Mei) is gratis. Jy hoef net op te daag. Bring gerus 'n nota-boek, pen en jou Bybel saam.

 

 

Zapper QR Vredelust

DOWNLOAD PDF

Week 1

 

Sessie 1

 

Sessie 2

 

Sessie 3

 

Sessie 4

 

Sessie 5

 

Download: Bybelskool Handleiding NT.pdf

Download: Karaktereinskappe en Name van God.pdf

Download: Bybelskool Handleiding 2021.pdf

Download PDF Handleiding

Wat kan ek verwag van Bybelskool?

 

Die sessies word aangebied deur William Scott en dit gaan 'n baie interaktiewe uur wees. Jy kan verwag dat jy genoegsaam inligting/kennis gaan kry, maar dat ons ook baie prakties daaroor gaan saamgesels. Jy is dus ook welkom om mense saam te nooi.

Dit is 'n ideale geleentheid vir veral huiskerke om saam by te woon.

 

 

 

Download: Bybelskool Sessie Een_Jood of Christen.mp3

Download: Bybelskool Sessie Drie_Nuwe Mens.mp3

Download: Bybelskool Sessie Twee_Jesus moes kom.mp3

Download: Bybelskool Sessie Vier_Vry van eie pogings.mp3

Download: Bybelskool Sessie Vyf_Duiwel se taktieke.mp3

Week 2

 Sessie 6

 

Sessie 7

 

Sessie 8

 

 

Download: Bybelskool Sessie Ses_Suksesvolle Lewe.mp3

Download: Bybelskool Sessie Sewe_Gesondheid.mp3

Download: Bybelskool Sessie Agt_GPS vir die lewe.mp3

Vorige lesings

 

VA4

Kyk ander Bybelskoollesings HIER

Het jy vrae?

clement@churchadventure.co.za

Indien jy hulp nodig het of wil gesels oor die inhoud van die materiaal wat bespreek is in die lesings, kontak my gerus.

082 977 8118

phone
Martin4

Clement Martin